Die wildbedryf en versekering

ElephantDit is teen hierdie tyd baie duidelik dat die wildbedryf in Suid-Afrika teen ‘n baie hoë tempo groei en volgens alle aanduidings nog sal bly groei vir baie jare. Dit is om hierdie rede dat Kuda besluit het om hierdie bedryf te betree as die volgende been van uitbreiding op ‘n reeds baie suksevolle versekeringsmodel in die ren- en sportperde bedryf van Suid Afrika.
Read More

Share this post