Paneelvervangings vs Paneelkloppers

Diensverskaffers wat jou motor na ‘n ongeluk herstel, word paneelkloppers genoem. Dis egter lankal ‘n onakkurate beskrywing van die diens wat hulle deesdae lewer wanneer jou voertuig herstel word, sê Debbie George, Algemene Bestuurder van Infiniti Versekering.

Share this post